Virseker Insurance
Baie dankie vir alles
Hi daar, Ek wil net van die geleentheid gebruik maak om vir Lesley Mckerry van Vir Seker dankie te se vir die knap afhandeling van my eis. Ek waardeur opreg al sy moeite. Dit was regtig n plesier om met hom te werk. Baie dankie Groete Gerrie van Tonde ...