AfricaComplaints.com » Virseker Insurance » Virseker Insurance | Page 10

Virseker Insurance
Found 103 reviews / complaints
Page 10

Virseker Insurance
Aftercare Service

Ek het skaars vertel hoe be-indruk ek met Virseker was, toe die volgende persoon, Geneveve van Rooyen, my weer be-indruk. Die, met ietsie eenvoudig soos 'n telefoon oproep om te bevestig dat die veranderinge op my polis, soos aangevra, ge-aksie is. Die kleinste aksies maak soms die grootste ...

Virseker Insurance
Verkeerde houding

Ek het op die internet kwotasies aangevra vir motorversekering om die kompetisie te vergelyk tussen die verskillende instansies wat versekering bied. Virseker het my vanoggend gebel om met my te gesels oor my aansoek wat ek verlede week aanlyn gedoen het en toe ek verduidelik wat ek wil doen (SLEGS ...