Virseker Insurance
VIRSEKER - NOT YOUR LANGUAGE
Ongeveer vier weke gelede het ek 'n loodgieter benodig om my by my woning te help met 'n verstopte riool pyp. Eerstens het ek gesukkel om met iemand in my taal te praat, wat virseker se leuse is "jou mense jou taal". Die eerste loodgieter wat uitgekom het, kon nie die probleem oplos nie ...