Medihelp
PATETIES!!!
Ons het in Januarie aansoek gedoen waar ek met n mediese kondisie sit. ek het dit apart van die aansoek vorm gestuur na verskillende nommers en slegs die betaal strokie as n bewys. die konsultant se rek het gecrash. nou wil medihelp se, nou dat ek moet gaaan vir n NOOD operasie dit is nie NODD nie, ...