AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Medihelp - PATETIES!!! | #186720

Medihelp
PATETIES!!!

Ons het in Januarie aansoek gedoen waar ek met n mediese kondisie sit. ek het dit apart van die aansoek vorm gestuur na verskillende nommers en slegs die betaal strokie as n bewys. die konsultant se rek het gecrash. nou wil medihelp se, nou dat ek moet gaaan vir n NOOD operasie dit is nie NODD nie, hul wil nie eers die spesialis nader vir motivering nie. Hul dreig om ons lidmaatskap te beeindig want ek het hul nie verwittig nie. Ek het die CEO probeer nader maar glad nie sukses nie, nie na 51 bladsye nie. Die bestuur van Medihelp se eenvoudig net baie dankie vir jou premie, jy jok, en ons gaan jou lidmaatskap beeindig. na die email aan ceo het ek nou n email gekry die mediese raad van medihelp sal woensdag besluit oor my situasie enn lidmaatskap!!! wat beteken my lewe, niks nie??? / ek kry nie geeet nie, raak swakker en sit met twee klein kinders. waar die operasie al laas week woensdag moes wees moet ek nou wag vir die raad sonder die spesialis se beslissing vir die woensdag!!! dankie dat my lewe dit werd is vir julle. Die CEO is ook tot nou toe nog nbie eers bewus van als nie, glo ek.

Date:

Company: Medihelp

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google