Dollar Thrifty Car Rental South Africa
Geen terugbetaaling
Ek het kar gehuur vir 5 dae op die internet vir 'n bedrag van R945.60 vanaf 17:00 21/02/2013 tot 17:00 26/02/2013 Ek het die voertuig opgetel 15:15 op 21/02/2013 en terug besorg 12:45 26/02/2013. Oomdat ek die kar 1:45 min vroeer geneem het is 'n bedrag van R1093.21 verhaal. R147.61 extra vir 2 ure ...