Ek het kar gehuur vir 5 dae op die internet vir 'n bedrag van R945.60 vanaf 17:00 21/02/2013 tot 17:00 26/02/2013
Ek het die voertuig opgetel 15:15 op 21/02/2013 en terug besorg 12:45 26/02/2013. Oomdat ek die kar 1:45 min vroeer geneem het is 'n bedrag van R1093.21 verhaal. R147.61 extra vir 2 ure wat ek nie eers gebruik het nie.
Dan stuur hul vir my 'n e-pos en se die volgende:
Sorry but there is no refunds due if you terminate the contract on the same day. This is also stipulated in the contract.
Dit maak geen sin nie
Dit lyk my net na nog 'n skelm manier om extra geld uit jul klante te kry
Moes ek nou daar gewag het tot 5 uur voor ek die kar geneem het
Jul jaag jul kleinte weg met jul skelm streke
0 comments