Ons het ons wors hondjie (puppy) laat vlieg van Johannesburg na durban, wat ek beleef het was skokkend. Hulle hanteer hulle soos die bagasie, was rond geskop en gestoot. Sy was vol mis en was so verskrik toe ons haar kry. Sy het tot vandag n vrees in haar van die belewenis.
0 comments