AfricaComplaints.com » OR Tambo airways - Reviews, Complaints, News

City: OR Tambo airways
Found 1 review / complaint

SAA
Transport of animals

Ons het ons wors hondjie (puppy) laat vlieg van Johannesburg na durban, wat ek beleef het was skokkend. Hulle hanteer hulle soos die bagasie, was rond geskop en gestoot. Sy was vol mis en was so verskrik toe ons haar kry. Sy het tot vandag n vrees in haar van die belewenis. ...