AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Koek N Loer Tuisnywerheid - WERK JOU AF, EN GEEN BETALING NIE!!! | #56985

Koek N Loer Tuisnywerheid
WERK JOU AF, EN GEEN BETALING NIE!!!

Ek wil julle inlig dat Koekeloer tuisnywerheid jou laat bak vir haar winkel, en as dit by betaling kom dan behandel sy jou soos n hond, en as jy nie die regte houding het volgens haar sin nie, word jy nie betaal nie. Ek het vir haar gewerk, en omdat my geld nie reg was nie, en navraag gedoen het, het sy sleg behandel en ek het my voorraad uit die winkel gaan haal, & omdat ek teen haar opgestaan het, wag ek al n maand en n half vir my geld. Volgens haar, kan ek maar nog wag vir my geld. Natuurlik word die ander lede eers betaal, want hulle houdings is perfek volgens die eienaar.

Baie lede het al onttrek oor die spesifieke houdings, wat sy die lede gee, en as dit haar nie pas nie, dan trek sy nie die skoen aan nie.

Date:

Company: Koek N Loer Tuisnywerheid

Country: South Africa   City: Witpoortjie

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google