AfricaComplaints.com » Traveling & Tourism » Complaint / review: Dream Vacation Club - Kry nie verblyf nie | #120153

Dream Vacation Club
Kry nie verblyf nie

MEMBERSHIP NR 77348
WEEK 51
PUNTE; 100047
Ons hou al vir 25 jaar in Margate vakansie en maak gebruik van Margate Sands. In 2007 terwyl ons strand toe stap word ons voorgekeer en punte word aan ons voorgestel. My man is n boer en verduidelik dat hy nie lank voor die tyd kan beplan wanneer ons wil weggaan nie. So word daar belowe daar sal altyd gehelp word met verblyf. In 2011 keer hul ons weer voor om met punte te up-grade. Weereens se hul aan ons dat hul altyd n plan kan maak om n woonstel in Margate Sands uit te ruil as daar nie plek beskikbaar is nie. Van die begin van Mei sukkel ek nou om plek tekry. Ek het probeer by enige van die volgende plekke; Margate Sands, La cot dAzur en St MICHAELS sands. Die antwoord is net; Daar is niks beskikbaar nie. Ek het tog 7 maande voor Desember probeer bespreek. Hul kan ons help by WILDERNIS DUNES by die tuinroete. Dit is heeltemal in n ander rigting. Wat het nou van die belofte geword en op die manier gaan daar mos net nooit vir ons plek beskikbaar wees nie. Kan jul help asseblief.

Date:

Company: Dream Vacation Club

Country: South Africa   City: Margate

Category: Traveling & Tourism

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google