Afrihost.com
Patetiese diens en valse verklarings
Ek probeer nou sedert November 2013 om 'n domain-naam oor te dra na 'n ander huisvesting maatskappy. My klient het my opdrag gegee om die domain aan te vra en dit sal nou al die 3de keer wees dat dit aangevra word. Wanneer ek die kantoor kontak word ek doodeenvoudig afgesny. Wanneer ek die ...