Vodacom
Still no respond from Thursday
Ek Perle'-Ann Wagner is nou mooi seriously keel vol vir Vodacom en sy "Head office" inbeheer van customercare!! Yor!! Julle is pateties!! Van Donderdag stuur ek al emails aan hulle oor my ontevredenheid en complaints!!! Tot op vandag kan nieman my assist nie!! Dit is BAD seriously!! Ek ...