Ek Perle'-Ann Wagner is nou mooi seriously keel vol vir Vodacom en sy "Head office" inbeheer van customercare!! Yor!! Julle is pateties!! Van Donderdag stuur ek al emails aan hulle oor my ontevredenheid en complaints!!! Tot op vandag kan nieman my assist nie!! Dit is BAD seriously!! Ek kan skaars my foon gebruik maar ek moet betaal daarvoor?! Nadat dit van repairs af kom en nadat ek boon-op met 'n BAD ATTITUDE getreat was!! Vandag nog gaan ek my kontrak kanseleer want ek weier om weer my foon in te book soos Sipho my nou gese het toe ek 0821944 gebel het. En ek weier om weer uit Stellenbosch te ry Somerset Mall toe.
3emails! Phonecall's! Still no respond geeeeez!!
0 comments