Het een maand kennis gegee, maar word nog steeds vir die volgende maand vir n paaiement verantwoordelik gehou. Voel dit is regtig baie onregverdig. Die bestuurder so terug kom na my toe die volgende dag, maar wag nog steeds vir sy oproep. Geen terugvoering op my emails ook nie.
0 comments