AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Afrox - Rekening vir silinders wat ek nie besit nie | #92721

Afrox
Rekening vir silinders wat ek nie besit nie

Lang storie kort- ekt september 2012 n addisionele silinder by Afrox geneem buiten vir die silinders wat ek normaalweg gebruik. Oktober 2012 is die silinder terug geneem. Die huur van die silinder is egter elke maand steeds by my rekening ingesluit. Ek was al etlike kere by my plaaslike tak om die probleem uit te sorteer. Ek het ook al met afrox se rekening afdeling per epos gekorrespondeer. Maar tot dusver het ek geen positiewe terugvoering van afrox gehad nie. Die huur vir die silinder, wat ek nie het nie, word egter steeds elke maand by my rekening bygesit.

Date:

Company: Afrox

Country: South Africa   City: National

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google