AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: 8ta / Telkom Mobile - Wrong amount | #74360

8ta / Telkom Mobile
Wrong amount

My 2-jaar kontrak met 8.ta het verval op 22 Februarie. Ek het die kontrak telefonies opgradeer. Ek het dieselfde kontrak geneem (kontrak 4) SONDER die handset. Die premie moet afkom vanaf R508 na R350. Ek het al twee keer geskakel om dit te bevestig. Ek het vandag, 28 Maart 'n sms ontvang dat my maandelikse premie van R508 op 2 April afgaan. Dit is die bedrag as ek 'n handset sou neem.

Ek het vandag al paar keer probeer om met Customer Care te praat maar ek kon nie deur nie. Kan iemand van die regte afdeling my asb. kontrak VOORDAT die verkeerde premie afgaan.

Baie dankie
Frans (Die 8.ta nr is 0813279064)

0822909788

Date:

Company: 8ta / Telkom Mobile

Country: South Africa   City: Customer Care

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google