AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - WORST Service!!! | #36365

Mtn
WORST Service!!!

Vandag wil ek vir almal vertrel presies hoe pateties Paarl Mall se MTN is, spesifiek Layla Meyer, en hoe hartseer dit is dat na 12 jaar saam met die spesifieke mense en tak word mens so behandel.
Johan gebruik gereeld sy funksie om te kyk hoveel geldwaarde hy het.By die werk mag hy dit nie gebruik nie het dit al opgehoop en sy selfoon kontrak, wat R299 'n maand is, was elke maand R299.
Desember sien hy die R1000 is weg en sy rek beloop al meer as 'n R1100 en het dadelik vir Layla gekontak. Sy het regtig niks moeite gedoen om te help nie en so het amper 'n maand verloop waarin ek elke dag self vir webmaster by MTN gekontak het om te probeer uitfiger wat aangaan aangesien Layla dit nie kon doen na telkemale se besoeke aan die tak self ook waar sy nie beskikbaar was of geensins haar foon beantwoord nie. Daar word in die swartboek geskryf sy moet my kontak maar dit gebeur nie.
Die foon is fisies ook ingevat na hulle toe waar hulle hoofkantoor gebel het en ges? dat die foon geen apps op het nie so dit is ontmoontlik da thy die internet kon gebruik. Niema

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Paarl Mall

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google