Weet nie eers waar om te begin. Hulle het net uiterse swak diens. Eers laat weet hulle my rekening is agterstallig. Dan bel jy hulle dan weet niemand iets daarvan nie. Dan trek hulle geld van jou rekening af en as jy dit query sal hulle jou terug bel. 3 dae later nog niemand het my gebel nie. Patetiese besigheid
0 comments