AfricaComplaints.com » Sports » Complaint / review: Virgin Active South Africa - Word gebel oor rekening wat nie bestaan nie | #119609

Virgin Active South Africa
Word gebel oor rekening wat nie bestaan nie

Ons word tydig en ontydig gebel oor n rekening wat ons nie het nie. Ons dorp het nie n virgin active fitness sentrum nie, en dus sal ek nie n kontrak by hulle aangaan nie. Ek weet nie waar hulle aan my gegewens kom nie, maar hulle bel tot laat in die aand en ook oor naweke. Ek is al moedeloos, die persone is ook arrogant en moedswillig, hulle bel op my huis foon en net daarna weer op my selfoon, ek wil net he hulle moet ophou daarmee.

Date:

Company: Virgin Active South Africa

Country: South Africa   City: Cape town

Category: Sports

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google