AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Wonderpark MTN-personeel onbevoeg en onhulpvaardig | #298326

Mtn
Wonderpark MTN-personeel onbevoeg en onhulpvaardig

Ek het op 4 Jan MTN kli? ntediens gebel en met Lindiwe gepraat. My foon se geld verdwyn. Hulle s? toe daar gaan geen subskripsies af nie, dit is internet gebruik. Ons gebruik juis nie die foon nie omdat ons wou sien wat aangaan. Die tegniese afdeling (1555) kon ook nie help nie.
Ons het na die MTN Wonderpark gegaan. Ithumeleng het probeer help, maar sy kon niks regkry nie. Ons het gevra vir 'n deskundige, toe bel sy 1555, maar Sipho het dieselfde ges? Nie een kon help nie en ons het al R600 verloor in 1 maand. Die ander werknemers Peter en Refele kon niks regkry nie en die assistent-bestuurder ook nie, hy het agter gaan wegkruip. Ons wou nie loop voordat ons probleem opgelos was nie. Ithumeleng het opgespring en op ete gegaan. Refele het ges? ons kan maar na Hello Peter toe gaan en sy het sommer weer al hulle name ook genoem.
Ons het Wonderboom Junction MTN toe gery waar Freddy alles probeer het en nie wou opgee nie. Daar was ander kli? nte en 'n skoolkind het ons gewys waar om wat te stel om outomatiese opdaterings te deaktiveer. Die onbevoegde "kenners" van Wonderpark kon nie, maar hier help 'n skoolkind ons.
Dankie vir Wonderboom Junction se Freddy en SIES! vir Wonderpark MTN.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Wonderpark

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google