Vodacom
Services and Repairs below standard
Na jare n gebruiker van BlackBerry fone en n klient van Vodacom het ek my kontrak hernu die 13-07-2013 waar ek n nuwe BlackBerry 9900 in ontvangs geneem het. Die 03-10-2013 het foon foutief geraak, dit is ingeneem na Vodacom Repairs Somerset West, die 06-10-2013. Dit is aan my gestel dat dit nie ...