Goeie dag
ek het my phne ingeboek by swellendam mtn.ek het niks met di staff te doeni.hule het uiers goeie diens gelewer.du di ek wa hulle di phne inboek.ek ht dit die 1ste keer ingeboek en niks was gedoeni.hulle het dit toe weer ingeboek nu is da n bedrag wat ek moet inbetaal van R1400.ek vertsaan ni.x ng onder warenty en betaal ng aan di kontrak.as dit so angaan gee hule my geen keuse om te kanseleer en na n ander service provider te gani.ek soek asb net my phne repair of n ander phne.hoop hello peter kan my help.
Marquin
0 comments