AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Motor Finance Corporation - MFC weier om my verloofde se kontrak te kanselee | #135881

Motor Finance Corporation
MFC weier om my verloofde se kontrak te kanselee

Ek sal niemand aanraai om OOIT hulle kar deur MFC te finansier nie. MFC weier om n kontrak te kanseleer as jy nie happy is met die kar nie. hulle kan gerus self die gemors van n kar betaal as hulle dit soek . my verloofde soek nie die bakkie nie, maar MFC wil nie sy kontrak kanseleer nie, want hulle kies die dealer se kant en glo die nonsens wat hy vetel en wil nie my verloofde se kontrak kanseleer nie, asof die dealer of MFC met die stuk gemors van ;kar moet ry of betaal. Wie het die kontrak geteken of moet hom betaal? MFC of Motormark? nie een van die 2 nie, maar hulle moet die kontrak kanseleer, en hulle weier. Ek gaan die saak nou koerant en hof toe vat. Ek is nou moeg gesukkel.

Date:

Company: Motor Finance Corporation

Country: South Africa   City: George

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google