AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Mtn - Rekening | #286480

Mtn
Rekening

Goeie dag. Graag wil ek net asb duidelikheid kry op die aard n kontrak met MTN. As ek n kontrak met MTN het, wie gee MTN die reg om ander goed op my rekening te laai soos bv... Intergrade en Mira netwerk! As ek komtrak teken met enige maatskappy vir n sekere bedrag kan ander maatskapy mos nie sommer net enige iets op my rekening gaan laai en ek moet dit net betaal en klaar nie. My selfoon rekening verdubbel sommer en toe ek inbel word daar gese ek het ingeteken op hierdie goed. Ek het niks van die aard gedoen nie. Ek verwag n ordentlike verduideliking. En dan gee Mtn se klientediens jou nie eers behoorlik kans om te praat. Jy word doodgepraat en kla. Swak diens sal ek dit noem.

Date:

Company: Mtn

Country: South Africa   City: Swellendam

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google