AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Virgin Mobile South Africa - Virgin Mobile Swak diens en Foutiewe Rekeninge | #217400

Virgin Mobile South Africa
Virgin Mobile Swak diens en Foutiewe Rekeninge

Wees wakker met julle bankbetalings aan Virgin Mobile. Vir die laaste twee maande word astronomiese bedra van my verhaal wees kwansuise regstellings aan hulle kant. My rekening moet R487 wees, laas maand was dit R647 en die maand was dit eers R729 en toe ek vanmore my staat kry toe is dit R 986.78.

Jy bel jou siek agter hulle aan want niemand kan jou help nie, en as hulle wel terug bel, dan moet ek net verstaan dat hulle kontrakte verander het en dis hoe dit moet wees. Maar elke keer is dit nuwe bedrae en dit kry nie end nie. SWAK DIENS!!!

Dier veranderings staan nerens op enige van my kontrakte nie!!!

Date:

Company: Virgin Mobile South Africa

Country: South Africa   City: Fourways

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google