AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - Must not correspond in Afrikaans | #196106

Cell C
Must not correspond in Afrikaans

More Almal

Blanche het my gekontak en gee baie goeie diens sy is nog besig om die inv uit te sorteer nog nie die korekte state ontvang nie maar sy gee aandag en is baie behulp saam die dame van die Red carpet het wat gese het ek moet nie weer na haar bel nie ek is nie meer n red carpet cliente nie het my ook nou weer gekontak waarop ek n e pos aan haar gestuur het en kyk net na die e pos wat ek terug ontvang van haar "Mr Steyn

I didn't get a single word you have said in this email. Trust me English is also my second language but I think it is only fair that we all use the business language to be able to efficiently assist each other.

I trust that you perfectly understand where am coming from.

Xa ndizakuthetha nawe ngolwam ulwimi aso sivane, nengxaki yakho asoze icombululeke.

Thank you kindly,
Amanda

From: Kobus Steyn []
Sent: 29 August 2013 08:26 PM
To: Amanda Dayimani; Blanche Opperman
Subject: Re: CellC statements

Hi Amanda
Ek dink jy verstaan my nie mooi nie ek wag tot vandag nog vir die inv van Jan 2013 tot nou wat al my betalings reflekteer waarop jy gese het toe ek navraag gedoen het dat nie meer n Red Carpet klient is nie e

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Red carpet

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google