Cell C
Must not correspond in Afrikaans
More Almal Blanche het my gekontak en gee baie goeie diens sy is nog besig om die inv uit te sorteer nog nie die korekte state ontvang nie maar sy gee aandag en is baie behulp saam die dame van die Red carpet het wat gese het ek moet nie weer na haar bel nie ek is nie meer n red carpet cliente nie ...