Telkom
TELKOM, Uitstekende diens? Ek kan die teendeel bewys
Ek het aansoek gedoen vir 'n Telkom ADSL lyn die 3de Mei. En tot nou toe nog niks, en dit na lang gesprekke op epos en telefoon oproepe wat my al honderde rande uit die sak gejaag het. Ek het al die eposse as bewys van lee beloftes en swak diens. Supervisors of managers wat nie weet wat aangaan in ...