AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Vodacom - Geen bevrediging ivm die rek nie | #101902

Vodacom
Geen bevrediging ivm die rek nie

Na vele mails met Gaynor Assur (Retail) het ek geen bevredigende antwoorde gekry nie net dat my rek agter was en ek moet die call centre bel en ek moet maar weer n kaart koop en weer my no registreer en alle onkostes aangegaan is vir my rekenig, ek het gevra dat hulle asb vir my n uiteensetting van my rekening stuur waar ek so vreeslik agter was dat hulle so drasties moes optree is ek weereens meegedeel bel die call centre wat ek al reeds voor heen gevra het vir n rek wat ek nooit ontvang het nie en ek voel nog nie gelukkig met die hantering van die rekening nie want ek weet nog nie wat van die rek gaan word nie want ek kry nie bevredigende antwoorde of dat alles uitgeklaar word nie.

Date:

Company: Vodacom

Country: South Africa   City: Cape gate

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google