AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Mobile - Skelm!! | #246939

Nashua Mobile
Skelm!!

Eks is baaie teleurgesteld in die plek en ek sal hulle nooooit weer ondersteun, ons maatskappy het klomp selfone by hulle en ek stuur gereeld kliente na hulle vir skade verslae of repairs, my foon het ek op 23 oktober terug gekry na ek vermoed het dit het geval, my foon het ek terug gkry en daar was iemand ander se cover op die foon en knoppies was verander niks aan die foon was my eie belawe toe ek serial nommer check was well my binne kant, na ek gekla het het hulle dit reg gemaak, my klient het nooit by my kom kla sy foon was in vir v verslag na waterskade hy het die foon terug gekry en die knoppies was nie eers reg ingesit die foon wou nie eers toe, hy het dit na iemand anders gevat, waar die persoon vor hom gese het daars niks meer parte in die foon nie. ek voel dis swak en baie onprofessioneel van hulle en rerig skelm, hoe weet ek watse parte word verruil en gevat?

Date:

Company: Nashua Mobile

Country: South Africa   City: Welkom

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google