Ek wil net my dank uitspreek aan Vodacom Chatz Cellular Langeberg Mall. Ek het al verskeie transaksies by hulle gedoen en moet s? die diens is UITSTEKEND. Baie dankie aan Dianne Weyers, Sandy en Johan by Vodacom Chatz Cellular Langebreg Mall Mossel Bay. Ek beveel julle aan vir almal!
0 comments