Baie Baie ongelukkig. Verskoon hierdie post vir die volgende 20 maande wat 1 keer n maand gepost gaan word. As julle ooit will upgrade op Vadacom VERMEI asb die CHATZ stores wat vodacom upgrades doen. ASB ASB ASB. Hulle het nooit my 2GB data Gelaai op my nuwe upgrade nie en charge my toe per meg... Raai wat was my cell phone bill. En hulle weier om te admit dit is hulle fout en sal nie my vergoed nie. Is al 10 jaar by Vodacom en dis die houding wat n mens terug kry. CHATZ Vodacom... Skelms!!! O ja... raai wie was die sales dame wat die upgrade hedoen het?!?
0 comments