AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - No Feedback on Querry | #130483

Autopage
No Feedback on Querry

Ek het 2 nuwe sel foon pakkette uitgeneem by Autopage. Volgens die pakket moet ek 130 gratis minute na enige foon, 100 gratis minute vodacom na vodacom, gratis smsse en gratis data kry. Maar ek kry nie die 100 gratisminute vodacom na vodacom nie. Ek het op 1 Junie 2013 dit by Mark van Autopage Canal Walk gerapporteer, maar wag nog steeds op 'n antwoord. Ek dink dit is baie swak, Mark het saam gestem dat dit 'n fout is en die probleem "gelog". Maar daar word niks aan gedoen nie. Dit is al die 2de maand wat ek ontneem is van my gratis minute. Die 2 sel nommers is 0832267338 en 0826106111

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: Canal Walk

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google