AfricaComplaints.com » Sports » Complaint / review: Virgin Active South Africa - BELAGLIKE VERHOGING | #293533

Virgin Active South Africa
BELAGLIKE VERHOGING

Ek en mh man se bedrag permaand saam wat ons betaal het met die 80% afslag is amper R170 nou het ons nie bygewoon vir 36 meer nie nou betaal ons sommer saam oor die R400 dit
Aak nie sin ie want volgens eposse wat ek gekry het sal ons nou 30% elk meer betaal het en nie 100% meer nie. Dis belaglik van R170 na R400 toe en ek meen dis wat ons die jaar vir ons saam betaal het dis dubbeld meer wat ons betaal het!

Date:

Company: Virgin Active South Africa

Country: South Africa   City: Fichardt Park Showgrounds

Category: Sports

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google