AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Wesbank - Disability claim | #106018

Wesbank
Disability claim

Ek het n voertuig deur Wesbank gefinansier. Die kontrak sit uiteen, dat as ek Ongeskik vir werk en nie meer kan werk of ek dood sou gaan, die voertuig deur die versekering HOLLARD, wat ek saam met voertuig uitneem die voertuig dan klaar betaal. Ons het die bank dadelik inkennis gestel, toe ek my werk verloor deur mediese toestand, en ek nie meer kan werk. Ek het hoeveel oproepe na Wesbank gemaak. en elke sou iemand by terug bel, maar niks gebeur. na 7 mnde bel Wesbank my, om te se, ek agterstallig met paaiment. Ek moes toe weer my mediese verslag stuur, na hul en na IWA Business Solutions. na n maand, hul het op 22/02/13 my mail en gese, hul wag vir Hollard vir trug voering. Daar is aan my gese, dat hul net R28000 betaal op my voertuig. Hoekom is die voertuig nie afgelos nie. soos my ooreenkoms was nie.
Dankie
Mnr WF Burge

Date:

Company: Wesbank

Country: South Africa   City: Western cape

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google