AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: House & Home - Aie ongelukkige klient SWAK SWAK SWAK DIENS | #286563

House & Home
Aie ongelukkige klient SWAK SWAK SWAK DIENS

Ek aanvaar glad nie die diens van house & home nie ekt laesjaar 'n stel banke gekoop van R23 000 en my 2 bank is glad nie reg nie hul het dit al kom haal en glo gese iemand het gekyk na die bank en hul se niks is vout nie maarokay stuur asb vir my 'n professionele ou na my huis toe sodat hy of sy kan sit op die bank en vir my se of die bank stukkend of reg is eks nou moeg om elke keer te moan lyk my jul wag lat die garanteed verby is n dan se jul vir die klient eers okay nee mev jou bank is stukkend jy gaan die bedrag moet betaal voordat ons dit reg maak dit is nou al di 3de keer wat ek hierdie bank raporteer eks nou net mooi siek vir die SWAK SWAK SWAK DIENS EK SAL NIEMAND AANRAAI OM ENIGSINS IETS BY HOUSE & HOME TE KOOP NIE

Date:

Company: House & Home

Country: South Africa   City: Witbank the ridge mall

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google