Wou n bed gaan koop maar hul het nie voorraad gehaat nie en wou nie die bed op vloer vir my gee nie. het vir Boeta gese as ek n ander bed kry dat ek dit gaan kanseleer nou toe ek bel is Anne ongeskik en se ek moet ingaan om n vorm te teken sy kan hom nie faks nie. ek moes vir n week op die grond slap en het toe by Furnmart n bed gekoop wat hul dadelik vir my gegee het. Ek sal nie ingaan en gaan teken om te kanseleer nie want sy was ongeskik en as hul n bed kom aflewer gaan ek hom terug stuur.
0 comments