AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Nashua Mobile - Lees jou selfoon kontrak voor jy teken | #86648

Nashua Mobile
Lees jou selfoon kontrak voor jy teken

Ek het in Feb 2013 ge-upgrade en het op die iphone 5 besluit, deel vd kontrak was 250mb se data. Na die 2 de rekening, van meer as n R1000 meer as wat ek altyd betaal het ek gaan ondersoek instel, en daar is toe aan my gese dat dit nooit gedoen is nie... nou my vraag... wat gaan julle nou doen om dit reg te maak... hoelank gaan dit vat om reg te maak... en wat van al die ander mense wat julle so vang en wat dit nie agter kom nie. Ek wou in die week 2 kontrakte vir my kinders uitneem by julle maar het toe maar daarteen besluit.???

Date:

Company: Nashua Mobile

Country: South Africa   City: George

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google