Vanoggend omstreeks 9uur stao ek by die plaaslike Pick & Pay Tak in te Murry str Kroonstad om geld te trek by die Verkooppunt (Till) Ek vra ewe beleefd om R4000 te trek, die dame by die Verkooppunt se net eenvoudig sy het nie soveel geld wat ek aanvaar, maar ek weet hul hou kontant aan en gaan vra dan agter by hul plek, die dame praat ook toe sommer met een van die Shopfloor bestuurderes en die s? ook net eenvoudig hul het nie soveel geld nie, nou vra ek hoekom adverteer Capitec Bank dat jy goedkoper by Pick & Pay kan trek, maar Pick en Pay weier dit, maar die 3de van elke maand staan die honderde persioentrekkers by dieselfde Pick & Pay en trek hul geld daar, maar dan is geld nie 'n probleem nie!!! Uiters Swak van Pick & Pay om te weier om 'n diens te lewer!!! Deon Bester Nationale Visie President SA Legioen
0 comments