AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Checkers & Checkers Hypers - Pateties!!! | #224774

Checkers & Checkers Hypers
Pateties!!!

Elke keer wat ek sover by Checkers gaan geld trek by die till verstaan nie een van die kasiere afrikaans nie, en as ek in engels verduidelik verstaan hulle nog minder! Die een till stuur my na die ander! Ek se vir die vrou ek wil. R1550.00 trek, sy verstaan toe nie mooi nie, sit toe R15.50 in (ek meen wie gaan in die eerste plek soveel trek) help haar reg! Op die ou end kry ek R1500.00! Die diens is pateties!! Nie een van die kasiere is behoorlik opgelei vir die werk nie!

Date:

Company: Checkers & Checkers Hypers

Country: South Africa   City: Cape Gate Mall

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google