Nadat ek die stoof kontant by Lewis stores gekoop het s? hulle dit is 'n fabrieksfout dat die oond se onderste element die oond se verf laat opdop na slegs drie keer se gebruik. Ek het Kelvinator gekontak en hulle se ek moet Univa kontak en so stuur almal my van die een na die ander. Die oond maak ook so knop waar die onderste element is.
0 comments