AfricaComplaints.com » Construction & Repair » Complaint / review: Efficient Air & Solar - Efficient Air & Solar se diens is | #107649

Efficient Air & Solar
Efficient Air & Solar se diens is

Het 'n integrated SirAir heatpump.
Nadat ek met 'n skok besef het dat die heatpump-vibe die grootste klig is vir die gebruik as huishoudilke geyser, moes ek maar noodgedwone die ding se heater-element permanent laat aanskakel (funksie van heatpump).
Na 6 maande pak die element op, worry nie want het mos 5 jaar warranty, maar min besef ek dat my kwaal eerder by die installeerder, Efficient Air, gaan le. Gerhard het my binne 'n paar dae geskakel en laat weet dat hy die nuwe element in hande het, maar na talle afsprake (seker 6) wat hy nie nagekom het nie is die element eindelik na 3 maande vervang.
Slegs 'n maand later pak die element weer op, nou alreeds 2 maande later en weereens talle on-nagekomde afsprake sit ek met my hande in die hare oor Gerhard se leuens en onvermoee om dit te vervang. Het SirAir suppliers geskakel wat my meegedeel het dat die element al 2 maande lank by hulle toonbank le vir kolleksie deur Gerhard.

My raad - vermy om met Efficient Air & Solar besigheid te doen.

Heatpump vs element krag verbruik, winter om water tot 60C te verhit na een bad
* 800W/h heatpump 90min = 1200W
* 2kW/h element 25min = 850W
* 3kW/h element 20min = 1000W

Pieter 079 028 8762

Date:

Company: Efficient Air & Solar

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Construction & Repair

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google