AfricaComplaints.com » Diamond pavilian mall ki - Reviews, Complaints, News

City: Diamond pavilian mall ki
Found 1 review / complaint

NWJ
Slegte diens

Ek het die 25November 2013 n mans ring by NWJ bestel n nommer Y. Die 2de Desember 2013 toe ek gaan om die ring te gaan haal se hule hulle wag vir hulle voorraad dit sal die 9de desember 2013 daar wees. Ek het die 17de desember 2013 gegaan om dit op te tel toe se hulle hulle kry nie hoofkantoor in ...