AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Checkers & Checkers Hypers - Barcodes en lys van nuwe produkte - Homemade | #287374

Checkers & Checkers Hypers
Barcodes en lys van nuwe produkte - Homemade

Ek sukkel sedert November 2013 om my twee nuwe produkte gelys te kry by Checkers. Ek is alreeds 'n Homemade verskaffer sedert 2011. Na vele oproepe en geduld is my een soort beskuit uiteindelik gelys. Ek sukkel al die afgelope 3 weke net om die een soort beskuit ook gelys te kry (Weetbix soort). Felicia Hare by hoofkantoor en Denise by Protea Hoogte Checkers help my baie en doen alles n hul vermoe om my altyd te help, maar dit kom vir my voor dat die probleem elders is. Ek moes vandag by al my Checkers winkels waarby ek gelys is afgelewer het en kon geensins die Weetbix soort aflewer nie. Die beskuit is nou vars gebak en nou moet ek nog vir 'n ruk wag voordat ek kan aflewer aangesien Oak Dale Checkers 'n "insident geraise" het! Hoe lank moet ek nou nog wag dat hierdie produk gelys word!!?? My beskuit gaan nou nie meer so vars gebak wees nie, en ek moet sodoende my vervaldatum verander!! Kan iemand my net asseblief help en hierdie probleem uitsorteer!!?? Ek is regtig al moedeloos!!

Date:

Company: Checkers & Checkers Hypers

Country: South Africa   City: Head Office/Home Made de

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google