Bogenoemde eReader wilnie aanskakel sodat ek op "Menu" kan gaan nie. Genoemde is deur my seun Perry de Jager gekoop en as geskenk aan mygegee. [URL Removed] is in kennis gestel en ek het 'n "return" adres/versoek van hul gekry, nl CAS-735264-T4V5T8 op 22 November 2013. Al die gegewens is aan [URL Removed] ge-epos up 25 November 2013. Dit was: My seun, Perry de Jager, Parcel nr. 5721115, Order nr. M9927564, Ordered date 22 Januarie 2013, bestel deur sy ipad sel 083561141.
Nou wag ek om van hul reaksie te kry - al my gegewens is reeds op 22 November 2013 aan die agent Orion Baatjies ge-epos. Die eReader is nog onder waarborg - ek het weer al die gegewens ge-epos aan genoemde op 2 Desember 2013 omdat ek geen reaksie nou kry nie. Ek sal verwag dat die eReader deur hul kom haal word soos belowe en herstel/vervang word. Dit wil lyk asof agent nou wil wat tot die waarborg-tyd verstryk! Dankie dat ek dit onder u aandag kan bring.
RITA DE JAGER (DENEYSVILLE)
0 comments