Na heelwat navrae via e-posse i.v.m. genoemde eReader het ek besluit om [URL Removed] te skakel op 13DESEMBER 2013, in Kaapstad. Nadat Serah kortliks na my klagte geluister het, het sy my dadelik terug geskakel en na hul bestuurder SYLVIA GOUWS deur gesit.
So 'n aangename persoon wat GELUISTER het, dinge laat GEBEUR het en hier sit ek vandag 20 DESEMBER 2013 met 'n nuwe eReader en koopbewys.
Sulke diens moet uit-gebasuin word vir almal om te hoor.
'n Groot dank aan Hellopeter wat die bal aan die rol gesit het, en 'n groot dank aan [URL Removed] se uiters proffessionele mense en hul optrede.by name SYLVIA GOUWS en SERAH.
0 comments