AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Impak Education - My seun was 13 Gr12 ek beveel ander instansie aan | #309922

Impak Education
My seun was'13 Gr12 ek beveel ander instansie aan

Admin is swak waar het jy in jou lewe gehoor 'n instansie verloor leerders se take/vraestelle, en skakel die leerder, vra of hy dit kan oordoen, bevestig dat hul dit gehad het maar is erens verlore gegaan het. Die findept. stuur jou betaling vir hul deur, hul bevestig ontvangs, 3mnde 'n epos te ontvang dat gelde nie betaal is nie, betalings dan vir 3 mense stuur, en dreig, die rekons doen dan herstel hul jou rek. Ons woon 1985km van SA gaan SA toe dat hy sy mondeling kan afle, bevestig per epos, en epos ontvang dat hy nog nie sy mondeling afgele het nie, al die besonderhede vir die betrokke persoon te stuur, 'n week later bevestiging ontvang, weer 'n epos van die persoon wat hom weer te maan ivm mondelinge, alles deur stuur en hul bevestig, en dan sy se punte, hy het dit nie af gele nie. Dryg epos stuur hul dit herstel, bevestiging ontvang. NOOIT die punte kry nie. Verspreidings afd. Het GR11 eers April sy boeke gekry. Sy Gr12 het hy RomeoJuliette Jun gekry. Ek het die ops.in SA gekoop anders sou hy dit nie kon skryf nie, ek het aangeteken die leer materiaal sal afgehaal word deur my dogter en sy sal dit vir ons stuur met vriende hulle gaan pos hul dit. Toe ons navrae doen, word die skouers opget

Date:

Company: Impak Education

Country: South Africa   City: Pta

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google