AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Kalahari.com - Kalahari se diens is net so droog soos die woestyn | #311097

Kalahari.com
Kalahari se diens is net so droog soos die woestyn

Ek het 'n epos aan [URL Removed] gestuur op 30 Desember 2013 om hul in te lig hoe ek voel oor hul diens oor die feesseisien. Op 12 Januarie 2014 het ek weer dieselfde epos aan hul getuur, aangesien ek geen terugvoer van hul ontvang het nie. Kalahari maak beloftes wat hul nie nakom en alhoewel hul produkte meeste van die tyd minder as die winkels kos, het ek, met ekstra koeriergelde en oproepe, meer betaal. Hul vra of jy in Afrikaans gehelp wil word, maar dan word jy gehelp deur iemand wat jou nie eers in Engels verstaan. Ek verstaan dit was baie besig die afgelope tyd, maar dan moet hul regtig probeer om nie lee beloftes te maak nie.

Date:

Company: Kalahari.com

Country: South Africa   City: Cape Town

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google