AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Bouwer Broers - Swak Klientediens | #27828

Bouwer Broers
Swak Klientediens

My seun het 'n Axix A80 26" by Bouwer Broers gekoop vir R2850 kontant op die 4de Januarie 2013. Sedert die skool op die 9de Januarie begin het is daar probleme met die remme. Op Maandag die 28ste is ek en my kind met die "disk" blokkie na Bouwer Broers vir ander remme. R280 later is ons terug by die huis en die Mnr wat ons daar behulpsaam was het gese hy kan nie glo die "disks" lyk so nie want hy het bergfiets ryers wat se remme nie eers so lyk na 'n wedren nie. Nodeloos om te se toe ons by die huis kom en die "disks" wou insit is dit te groot. Ontsteld bel ek toe en reel met Chris (Snr) om die fiets en "disks" terug te vat Dinsdag. David het die fiets ingeneem omdat Chris (Snr) nie daar was nie en hulle sou ons terug bel sodra fiets reg is. Woensdag 13h00 bel ek om te hoor hoe ver die fiets is en die is toe nog nie klaar nie en sal my terug bel. Wel gebel van "unknown" nr wat nie geantw is nie. Die fiets is ingegee met harde bande in 'n werkende toestand. Die fiets is Donderdag ogg afgehaal en agterwiel was pap. Nou vra ek as die fiets reg is en hulle het hom getoets hoekom het hulle nie gesien die band is pap en het twee dorings in nie! Hulle het hom in hulle parkeer area getoet

Date:

Company: Bouwer Broers

Country: South Africa   City: Voortrekkerweg Gezina

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google